Guest Book

Die woonstel het die mooiste uitsig. Die dekor binne in die woonstel is pragtig. Die kombuis is baie goed toegerus. Wonderlik om 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die kombuis te hê. Lekker om net op en af te stap na die promenade en dan die strand. Lekker gebraai met die gas Weber op die stoep met die mooi uitsig. Baie goeie restaurant stapafstand vanaf die woonstel. Die diens van Herman en sy span baie goed en vriendelik.

- Anonymous - January 2018

South Africa

The accommodation exceeded our expectations. When we arrived we were warmly greeted by one of the friendly managers. The apartment was prepared neatly and the air conditioning ensured that as we entered the apartment, we are in a fresh and cool residence to unpack and relax after a long journey. I would happily recommend this place to prospective guests.

- Werner Jordaan - March 2017

Pretoria, South Africa